DIE KONSEP SAL HERINGESTEL WORD!
Julle kinders sal en word op geëksperimenteer! Jare gelede het ek 'n droom
gehad van iets soortgelyk. Ek het gedroom ek het 'n vrou gesien wat gaan na 'n
dokter toe vir geringe chirurgie en sy het 'n "chip" gekry wat in haar ingeplant
was. Ek was hierdie waarskuwing gegee dat gedurende enige geringe chirurgie, sit
die dokters ID opsporing "chips" in die pasiënte. Ek het 'n dierbare vriendin
wat ek gewaarsku het oor hierdie droom. Ek sal haar noem Me. White.
Ek het haar gewaarsku hieroor, want sy sou aar chirurgie kry vir spatare.
Sy het haar dokter gewaarsku dat sy geweet het van die "chips". Sy het vir hom
gesê, "Moenie 'n "chip" binne-in my sit nie!" Hy was verbaas dat sy geweet het
en het haar gevra hoe sy geweet het. Sy het gesê, "My suster is 'n profeet en
YAHVEH het haar gewaarsku."
My vriendin het die chirurgie gehad maar die steke het ontsteek geraak. Sy, wat
nie maklik naar word soos ek nie, het getrek aan wat swart geword het. Ons het
gebid dat as die dokter 'n "chip" in haar gesit het, dat dit uitgeforseer word.
Sy het die steke uitgetrek en 'n klein "chip" het uitgekom. Nou weet ek dit is
moeilik om te glo maar ons het die bewys gehad en sy het dit in 'n klein ziplock
sakkie gesit gewag om te sien wat ons daarmee moes doen.
Kort daarna was sy in 'n gesondheidswinkel en het die eienaar ontmoet. Die
eienaar het gesê hoe 'n voormalige FBI man die regering se geheime planne
ontbloot het en een van hulle was om ID opsporing "chips" in die mense te sit.
Sy het gesê hy kon bewys dat dit al jare aangaan. Me. White het opgewonde geraak
en haar die "chip" gewys wat sy rondgedra het in haar beursie. Die eienaar van
die gesondheidswinkel het gesê die voormalige FBI man gaan 'n konferensie hou by
'n sekere kerk en sy het hierdie man geken en sy sou hom bel en hom dan kry om
Me. White te bel.
Hy het my vriendin Me. White gebel en sy het ingestem om hom te ontmoet en hom
die "chip" te wys. Maar sy kon nie die konferensie bywoon nie want sy moes werk
daardie aand. Hy het haar verseker dat hy net graag die mense wil wys wat die
konferensie bywoon dat die dokters inderdaad "chips" gesit het binne-in mense
wanneer hulle groot of geringe chirurgie gedoen het, en nou het hy die bewys
gehad om te wys. Hy het my vriendin weer verseker dat hy die "chip" sou teruggee.
Maar die volgende dag het hy my vriendin gebel en gesê hy was jammer, hy het nie
geweet hoe dit gebeur het nie, maar die "chip" was VERMIS! Ek glo nie vir 'n
minuut daardie storie wat hy gegee het nie. Ek glo hy was 'n regering plant en
hy het daardie "chip" gesteel sodat ons nie meer bewys daarvan kan hê nie. My
vriendin het haar dokter laat weet wat gebeur het en hy het dit nooit eers
ontken nie. Inteendeel sy het gesê hy het bang gelyk.
Ek vertel hierdie nou vir julle om julle te laat weet dat dokters onbewustelik
mense "chip"! Selfs kinders word ge"chip" vir iets so gering soos besnyding.
Ek het 'n voormalige webwerf bestuurder gehad wie se vrou pas geboorte gegee het
aan 'n seuntjie. Toe hy die vorm gegee was om te teken, het hy die fyn skrif
gelees dat dit daar gestaan het hierdie was omtrent 5 jaar gelede. Nou is ek nog
'n waarskuwing droom gegee. Asseblief neem dit ernstig op!
Ek het 'n droom gehad van 'n jong man genaamd Daniel hy was 'n vennoot in
hierdie bediening. Daniel was ook 'n toegewyde gelowige in YAHSHUA. Daniel is
opgeroep en gedwing om in die gewapende dienste te gaan. Daniel het 'n
liefdevolle vrou gehad wat baie bekommerd was oor alles hiervan, so ek het haar
gehelp om dit te hanteer deur haar te bemoedig. Ek het hom fisies gesien soos
wat gelyk het soos TV maar dit was regtig 'n ope visioen. Ek weet dit nou want
wat ek gesien het was 'n geheim wat die regering bewaar het.
Ek het gesien Daniel kry inentings soos Anthrax onder ander vreemde name. Ek het
gesien Daniel kry wat hy gedink het was net nog 'n ander inspuiting...maar dit
was 'n Opsporing ID "Chip". Ek is die openbaring gegee dat hy kon sterf as dit
nie behoorlik verwyder geword het nie. Al die soldate was ge"chip" en die
soldate het dit nie geweet nie en hulle families sou woedend wees. So hierdie
was geheim gehou.
Ek het Daniel gesien skree die mees kolkende gil soos "AHHHHHHHH!" terwyl hy op
geëksperimenteer word, en hy het gedink dit was soos 'n bloedtoets, maar dit was
genoem "GRAFEER DIE AAR." Hierdie is die presiese woorde. Wat dit is weet ek nie
en het nie toe geweet nie. 'n Waarskuwing was toe aan hom gegee om dit nie aan
te raak vir 90 dae nie of dit sou hewig bloei en hy kon hom doodbloei.
Hy was toegelaat om te gaan vir 'n nag en huis toe te gaan waar ons hom
verwelkom het. Toe ek hom vertel het wat YAHSHUA my gewys het wat met hom gebeur
het en miskien kon ons 'n ander dokter kry wat 'n gelowige is om die "chip" te
verwyder, het hy gesê hy het nie gedink dit was moontlik nie want hy wou nie die
kans vat om te sterf nie. Daniel het nie onthou wat alles fisies met hom gebeur
het nie en was aangesê hy moes die volgende dag teruggaan vir meer laboratorium
werk.
Ek het hom die militêre dokter laat bel, want hy was pille gegee wat hy moes
neem en hom vrae vra. Ek het die dokter se naam gesien en ek het gedink dit het
gesê Benny Hinn maar het besef dit was net soortgelyk aan die naam, soos Benny
Yenn of iets soos daardie.
Ek het gepraat met die verpleegster oor die foon wat gedink het ek was sy vrou
maar ek het geaarsel en gesê, "Nee, ek is sy suster en ek wil weet waarom hy
aangesê is om hierdie pille te neem." Sy het gesê dit was nie my bekommernis nie.
Daniel wou nie teruggaan die volgende dag nie en ons het geweet ons moes hom
wegsteek of hy sou met geweld geneem word. Ek het geweet in die droom dat beide
mans en vrouens opgeroep word wanneer hulle mondig geword het.
Einde van droom.
Ek het wakker geword terwyl ek bid dat hierdie nie sal gebeur nie. En as dit
besig is om te gebeur dat dit ontbloot sal word en gestop word. Ons kinders is
nie laboratorium rotte om op geëksperimenteer te word nie! Tog het dit alreeds
gebeur. YAHUSHUA het my vertel om Sy mense te waarsku en hierdie droom te PLAAS.
So ek doen dit of dit alreeds gebeur. Net die regering weet. As jy enige
informasie of interpretasie tot hierdie droom het asseblief e-pos my.
Esegiël 3:17-21
'n Kind Vegter Bruid van YAHUSHUA
Apostel Elisheva Elisheva
6/5/04
Een maand gelede op die eerste dag van Pasga, 6/4/04, was ek 'n geseëlde
profesie gegee wat nog vrygestel moet word. Ek wag vir 'n engel om te kom en vir
my die res van die boodskap te bring. 'n Ander Profetes Lydia het gesê sy het
hierdie visioen gesien en sy het begin huil toe sy dit gesien het terwyl ons
saam gebid het. Wanneer die engel kom miskien Gabriel kom hy na my in persoon om
vir my 'n skrikwekkende profetiese boodskap te gee en sy het Migael die aarts
Engel gesien staan langs die Engel se sy met sy swaard uit sy skede want dit het
Hom geneem om te veg vir die engel om na my toe te kom met die boodskap. Ek wag
vir hierdie besoek in afwagting en met vrees want die nuus wat die engel bring
is nie goeie nuus vir hierdie wêreld nie. Voel vry om hierdie profetiese droom
te stuur vir ander sodat hulle nie kan sê hulle was nie gewaarsku nie.