Gaan terug


Wêreld Sit Op 'n Krag Vaatjie!


Visioen Gegee Apostel Elisheva Elisheva
7 Januarie 2003

Waarskuwing Ontvang deur Profeet Seun Elijah:
"En die vensters sal gebreek wees, die skepe gesink, die hoë plekke afgebring tot op die grond, die staal gebuig, die hout het vlam gevat en die water is vergiftig."

BID YAHUVEH BLAAS DIE BRANDENDE LONT UIT EN OORDEEL SAL VERTRAAG WORD! Stuur hierdie aan elkeen wat jy ken en neem dit na Kerke of Sinagoges as jy kan. Tyd is besig om uit te loop!

Apostel Elisheva Elisheva

Vanoggend was ek wakker gemaak deur die Ruach en ek het 'n visioen gesien. Ek het die wêreld gesien sit op 'n krag vaatjie met 'n lont wat brand en dit was net 'n kwessie van tyd voordat dit sou ontplof. Ek het mense van die wêreld gesien wat rondom gestaan het wat hulle asem ophou in vrees terwyl hulle gekyk het na die krag vaatjie en die brandende lont in vrees. Ek was vertel deur YAHUVEH om te begin bid en die mense te vra om te bid vir genade van YAHUVEH en dat HY die lont sou uitblaas en die oordeel vertraag. Ek was vertel om te berou vir die gruweldade en oorlogsgees wat Amerika wys.

Vir die bloed van die onskuldige lewens wat op Amerika se hande is. Ek was vertel om te staan in die gaping vir Amerika en ander te vra om dieselfde te doen, om te bid dat Oordeel vertraag word, dit sal NIE gestop word nie want wat vooraf georden was sal gebeur net soos die boek van openbarings sê, YAHUVEH is 'n regverdige regter en Hy sal die boosdoeners van hierdie wêreld straf. Almal sal maai wat hulle saai, maar wees verheug want dit beteken die regverdiges in YAHUSHUA sal gespaar word van YAHUVEH Se toorn!

Slegs die Skepper van hierdie wêreld ons GOD YAHUVEH kan DAARDIE BRANDENDE LONT UITBLAAS! Anders sal dit 'n brandende lont wees wat die wêreld sal aansteek want dit sal 'n kettingreaksie hê en weggesteekte lonte en krag vaatjies aansteek rondom hierdie wêreld! Ek het die gesigte gesien van die mense van alle rasse uit alle nasies. Die onskuldige daaglikse hardwerkende mense.

Ons het nie die lont aangesteek nie, maar dit sal die onskuldige, sagmoedige mense wees wat sal ly en dit is buite ons beheer om die wat boos is te stop om dit te doen. YAHUVEH alleen kan hierdie vertraag en in die naam van YAHUSHUA vra ons dat YAHUVEH weereens die brandende lont uitblaas na die krag vaatjie wat soos geen ander gewone krag vaatjie is nie want dit sal ontelbare miljoene doodmaak as dit in staat is om die einde van die lont te bereik.

Ek het 'n Boelie gesien toe het ek Baie Boelies gesien en hulle het lonte aangesteek na krag vaatjies vol plofstof. Net die mense wat op hulle knieë val en bekeer en bid vir genade sou hierdie boelies vertraag om die wêreld te vernietig.

Hierdie is die gebed wat ek jou vra om mee saam te stem van hierdie dag af en dit te stuur vir ander. Ek het gevra vir genade vir die onskuldige mense wat rondstaan en dit alles dophou. Ons die mense is nie verantwoordelik vir die bou van die krag vaatjie nie, Ons wil net in Vrede leef en ons is nie die rykes, maghonger, gierige, boelies, van hierdie wêreld nie. Ons het nie die lont aangesteek nie, maar dit sal die onskuldige, sagmoedige mense wees wat sal ly en dit is buite ons beheer om die bose oorlogsugtiges, gierige, selfsugtige, rykes te stop om hierdie te doen. YAHUVEH alleen kan hierdie vertraag en in die naam van YAHUSHUA vra ons dat YAHUVEH weereens die brandende lont uitblaas na die krag vaatjie wat soos geen ander gewone krag vaatjie is nie want dit sal ontelbare miljoene doodmaak as dit in staat is om die einde van die lont te bereik.

Asseblief YAHUVEH U het genade gehad vir Lot en het tog vir Sodom en Gomorrah vernietig! Lot was nie eers 'n regverdige man nie maar hy was onder Abraham se verbond. Asseblief seël en spaar U bruid, babas, uitgesoektes en uitverkorenes. Ons bid dat die engele van YAHUVEH vooruit sal gaan en al diegene seël wat huil en treur oor die boosheid en onheiligheid. Ek was wakker gemaak uit 'n diep slaap om te bid en in te tree op hierdie dag van 7 Jan. 2003 en was vertel om te vra vir intersessors om op te staan en te smeek vir genade vir oordeel om vertraag te word nie net op Amerika nie maar vir hierdie wêreld. Bid YAHUVEH sal die brandende lont uitblaas!