Profesie 117
EK, YAHUVEH Sê, “Oordeel is Vasgestel!”
Geskryf/Gespreek onder die salwing van die RUACH ha KODESH deur Apostel Elisheva Eliyahu
Ontvang 6 Junie 2008 Vrygestel 3 Februarie 2010
Hierdie kom uit Profesie 105, YAHUVEH het beveel dat dit op alle
Profesieë bygevoeg moet word van nou af:
EK het jou lank gelede gewaarsku [Elisheva] om nie hierdie Bediening na ‘n man
of ‘n vrou te vernoem nie selfs nog voordat daar ‘n Bediening was. EK het dit in
jou gees geplaas want niks hiervan was deur jou eie toedoen nie, niks hiervan
het uit jou mond voortgekom nie. Dit is uit die Mond van YAHUVEH geboorte gegee.
Dit is uit die Mond van YAHUSHUA jou MASHIACH geboorte gegee. Dit is uit die
Mond van die RUACH HA KODESH jou IMMAYAH geboorte gegee. As dit net deur jou
hand was sou dit lankal misluk het. Dit is deur die SHKHINYAH HEERLIKHEID se
Wind wat oor hierdie aarde waai, die Heilige Wind van Herlewing, dit is nie deur
jou asem nie anders sou dit misluk het (Jesaja 42:8)
In Julie 2010 Het YAHUVEH GOD beveel dat die volgende bygevoeg word voor elke
Profesie:
2Kronieke 36:16
“Maar hulle het die boodskappers van ELOHIEM uitgelag, SY Woorde verag en met SY
Profete gespot totdat die gramskap van YAHWEH teen SY volk opgekom het, totdat
daar geen genesing meer was nie.”
(skrifaanhalings vanuit : Woord en Getuienis bybel vertaling, behalwe wanneer
anders aangedui)
* * * * * * *
1 Sam 15:22:
22 Daarna sê Shemuél: Het YAHWEH behae in brandoffers en slagoffers soos in
gehoorsaamheid aan die stem van YAHWEH? Kyk, om gehoorsaam te wees is beter as
slagoffer, om te luister beter as die vet van ramme Filippense 2:12
Daarom, my geliefdes, soos julle altyd gehoorsaam gewees het, nie in my
teenwoordigheid alleen nie, maar baie meer nou in my afwesigheid, werk julle eie
verlossing uit met vrees en bewing;
* * * * * * *
Elisheva: [Biddend terwyl die salwing so intens is en sy die teenwoordigheid
voel van YAHUSHUA.] Wat is dit YAHUVEH? Wat is dit Geliefde YAHUSHUA? Te midde
van my gebede het U begin praat en ek het in my beendere die Heilige vuur begin
voel. U het my wakker gemaak vandag en U het vir my gesê dat U wil praat. Heilig,
Heilig, Heilig, ons aanbid U. Ons loof U. Ons het U lief. Ons bewonder U. Wat is
dit Geliefde YAHUSHUA HA MASHIACH? Wat is dit Geliefde ABBA YAHUVEH?
* * * * * * * Profetiese Woord begin:
O, MY Geliefdes, EK maak julle wakker hierdie dag en EK bring julle in
herinnering oor wat gebeur met die vyande wat satan hierheen stuur. EK herinner
julle aan name lank vergete, nogtans is hulle nie vergeet deur MY, YAHUVEH nie.
Om jou emosies te beskerm teen hierdie verraderlike, pynlike herinneringe, blok
jy hulle uit. Maar net EK ken die pyn wat hulle veroorsaak het. Nogtans gebruik
EK hierdie, [Elisheva], tot MY Eer, om aan satan te bewys oor en oor dat nie vir
roem, ook nie rykdom en selfs jou eie lewe wat bedreig word keer-op-keer nie,
die lyding wat jy verduur het uit die hand van satan, jy MY nogtans nie sou
verraai nie. Jy sal MY nie uit-verkoop nie. Jy het nie hierdie Bediening vir
satan gegee nie.
Die woorde wat jou vyande spreek maak YAHUSHUA o so diep seer. Hoe durf enige
vyand die BLOEDLYN kruis om te sê, “Hierdie Bediening dien satan,” en jou
beskuldig om ʼn vals profeet te wees en siele te lei na satan toe? Jy bid dat
hulle bekeer, maar MY dierbare een oordeel was reeds vasgestel! Alhoewel die
vyande, vernaamlik louwarm Christene, net profesieë wil hê wat hul jeukende ore
streel, is hulle kwaad wanneer jy MY waarskuwings voortspreek om te bekeer, en
jy vir hulle sê om op te hou om ʼn vorm van heiligheid te hê maar daar is geen
heiligheid van binne nie! Net soos met Koning Saul die gees van kranksinnigheid
het besit geneem terwyl hy voortgegaan het om Dawid van Ouds te vervolg en kwaad
aan te doen. Hierdie vyande is gevul met donker demone van haat vir hierdie
Bediening en almal wat Heilig is voor MY. Die bose herders lieg en verwar,
probeer MY Skape en Lammers wegdraai van jou af omdat jy MY waarhede voortspreek.
Wee almal wat sal staan voor ʼn vertoornde YAHUVEH op Oordeelsdag! Die Heilige
Boeke sal oopgemaak word en al hulle name is gelys, as diegene wat verraai het
probeer het om alles te vernietig wat Heilig is! Sommige van MY Kinders is
martelaars en gedwing om te sterf as gevolg van die vyande wat MY haat; vir
beloning het hulle beswadderende leuens vertel. Die vyande nou en in wat genoem
word die Groot Verdrukking, sal selfs familielede verraai tot die dood en
marteling (Matt 24; Markus 13:12-13). Die vyande wat jy nou beveg sal sommiges
bekeer, weghardloop vir wetteloosheid, en gemartel word vir YAHUSHUA SE NAAM’S
ontwil.
Bose vyande sal jy teëkom en beveg op geestelike Berg Karmel. Die vyande se
werke van boosheid sal geoordeel word net soos die vals profete van baäl (1
Konings 18:17-40). EK sal jou gebruik soos EK Elia van Ouds het wanneer die tyd
kom, want EK noem jou MY Elia van Nuuts [in Hebreeus Eliyahu].
Baie van die vyande wat jou aanval nou en in die toekoms sal hul siel verkoop
soos Judas het met die 30 stukke silwer en die merk ontvang van die dier vir
almal om te sien (Matt. 26:14-16, Open 14:9-11). Waarsku hulle nou hierdie is ʼn
onvergeeflike sonde. Verworpeling siele wat alles bespot en haat wat Heilig is
sal Jeremia 6:27-30 dra en MY woede sal hulle ten volle oordek. Daar is geen
ongelukke ten opsigte van wie hierdie Bediening vind nie, sommiges sal die Bruid
wees van YAHUSHUA HA MASHIACH, sommiges sal die Gaste wees by die Bruilofsmaal
van die Lam, sommiges sal die vyande wees van jou siel, want hulle is MY vyande
want almal sal getoets word!
Almal, almal, almal wat kom na Amightywind Bediening toe, almal wat lees of
luister na een Woord daarvan, word getoets. Hoe hulle jou ontvang, is hoe hulle
MY ontvang. Hulle kan ander bedrieg maar wat hulle saai sal hulle maai! (Gal
6:7-8).
Almal het nodig om te bid en hierdie vraag te vra, “Weeg hulle op teen die maat
van Heiligheid? Is hulle bedek in die gestorte Bloed van YAHUSHUA HA MASHIACH?
Het hulle die begeerte en strewe hulle om MY Woorde te gehoorsaam in die Heilige
Skrifte en Profesieë?”
Trek hulle hul skouers op, bedek hulle ore en sê, “Gaan weg! Ek kan sondig
soveel ek wil. Niemand kan my keer nie. Per slot van sake, het JESUS CHRISTUS
gesterf en opgestaan vir my. As jy vir my sê om te bekeer en weg te draai van my
sondes, sal ek jou net weer vervloek!” Kinders, besef julle nie julle vrugte
verteenwoordig die manier hoe julle jul lewe leef vir YAHUSHUA HA MASHIACH nie?
(Joh 15:1-16). Julle kan nie leef soos die duiwel en sê, “ek eis ek is ʼn
Christen so guns en genade sal my bedek in elk geval” nie.
EK waarsku jou nou, jy sal gehaat word en van jou naam sal kwaad gespreek word,
selfs wanneer jy bedien in waarheid en liefde (Lukas 6:22-23). Die vyande en
veral diegene wat hulself Christene noem maar aan hulle bose vrugte weet jy dit
is ʼn leuen (Matt 7:15-23), die vyande haat hierdie Profeet en hulle haat almal
wat deel is van Amightywind Bediening, want EK, YAHUVEH, sal nie die Leierskap
toelaat, wat in MY voetspore volg, om te skik met sonde nie. YAHUSHUA HA
MASHIACH se Bruid sal nooit inboet wat hulle weet om waar te wees nie! Hulle sal
in satan se gesig kom en sy diensknegte se leuens bestraf!
MY Geliefde Kinders, EK is behaag terwyl julle sonde en sondaars bestraf het wat
weier om te bekeer en weg te draai van hul sonde, en julle weier om oorreed te
word deur die sondaars se leuens. EK vertel vir julle ʼn geheim, in die Hemel het
EK het ʼn goue juweelde boek wat ontwerp was net vir elkeen van MY Heilige
Kinders wat sonde en sondaars bestraf, wat strewe om te gehoorsaam, en wat satan
bestraf in YAHUSHUA se NAAM. Hier is ʼn geheim (Aan Sheren wat sê hierdie
Bediening het baie geheime, Die Bybel sê in Amos 3:7 “YAHUVEH deel SY geheime
met die Profete”), in jou spesiale boek is daar name wat jy lankal vergeet het
terwyl hulle gespot en vervolg het, jou gehaat het sonder oorsaak, terwyl al wat
jy gedoen het vir hulle was bid dat hulle hul sonde sou versaak.
EK, YAHUVEH, het elke traan wat jy gestort het in ʼn juweelde flessie met ʼn
Heilige Engel wat dit versorg (Psalm 56:8). En wanneer jy vervolg word vir
YAHUSHUA HA MASHIACH se NAAM’S ontwil, weet terwyl die bose probeer om jou te
oordeel en beskuldig, EK, YAHUVEH het sommige venynige vyande van jou geoordeel
terwyl jy gebid het, en sal aanhou om hulle te oordeel! Die Heiliges wat uitroep
na MY, “Verlos my uit die hand van hierdie bose vyande!” sal verlos word (Jer.
15:21)!
[Elisheva], baie van jou venynigste vyande is in die hel nou, want deur MY Hand
het EK hulle laat leef lank genoeg om hul graf te grawe met hul tong, om aan te
hou om hulle onbekeerde sonde op te hoop, totdat hulle simbolies die vlak bereik
het van die hel wat EK voor-af geweet het hulle sou af-daal. Jy het nie meer van
hulle gehoor nie want, EK, YAHUVEH, het jou verlos uit die hand van die vyande
wat probeer het om jou lewe te neem, en EK het hulle verwyder toe hulle dit die
minste verwag het van die aangesig van die aarde af! Sommige ken jy die name van
(Angie Ray, Bobbie Barnes om net twee te noem), want jy het gehoor hulle is dood.
Ander vyande wat jy beveg, neem skrifte en verdraai hulle en sê dat hierdie
Bediening ʼn haat bediening is. Dwase mans en vroue, weet hulle nie hierdie is
nie haar haat vir sonde nie, dit is MY, YAHUVEH s’n, vir sonde! Vir elke
onbekeerde sonde is daar ʼn prys om te betaal (Rom 6:23). Die vyande grawe met
hulle monde nou (tot) die vlak van die hel wat hulle sal bewoon wanneer hulle
sterf, as hulle nie bekeer en wegdraai van hierdie boosheid nie!
Onthou die man wat jy die “geleerde dwaas” genoem het?
Jy het sy brief geplaas voor die wêreld terwyl hy alles bespot het wat Heilig
is. Jy het vir hom geskryf en vir hom gesê terwyl hy jou vervolg het, dat hy nie
sou lewendig wees volgende jaar dieselfde tyd nie. Wat jy geprofeteer het het
gebeur en hy het gesterf voor die tyd. EK het jou gestuur om hom te waarsku. Hy
was gestuur na die Bediening toe en hy het dit ʼn vervloeking genoem, sy jong
seun geleer daar is geen nodigheid om GOD te vrees nie omdat GOD nie bestaan nie.
Jy het hom gewaarsku, hy het nie geluister nie, en nou wens hy hy het! Die
geleerde dwaas wat by jou gespog het met sy kollege grade, is nou in die hel en
het uitgevind wat jy gesê het was waar en hy skree nou luidkeels, “YAHUVEH ek
glo nou in U!”
EK kon in detail ingaan maar dit sou geen doel dien nie. Weet net hierdie, soos
dominoes sal jou vyande en die vyande van al YAHUSHUA HA MASHIACH se Bruid val
soos ʼn Goliat om nooit weer op te staan nie. Jou vyande se lewens was nooit weer
dieselfde nie. Vir diegene wat steeds lewe, is daar nog tyd om te bekeer en
julself te verneder en om verskoning te vra. Want wanneer julle probeer om
Heilige Bedienings te vernietig soos hierdie en ander, raak julle nie ʼn blote
vrou of man aan nie, julle het die appel van MY oog aangeraak.
Julle wat optree soos ʼn wolf in skaapsvel, julle skree so hard, “Gee pad van
Amightywind Bediening af!” EK sal julle oordeel terwyl julle die Skape en
Lammers op dwaalweë gejaag het as julle nie vining bekeer en om verskoning vra
vir die voortspreking van bose beswadderende leuens nie. Erken julle het ʼn
Heilige Bediening gehaat en aangeraak. Dit is nie julle werk om dit te oordeel
nie, want hierdie Bediening is geordineer deur MY. EK, YAHUVEH, weier om jou toe
te laat, [Elisheva] om verskonings te maak vir hulle terwyl hulle skik met sonde.
Wanneer EK vir jou ʼn verworpeling siel wys moenie bid dat hulle bekeer nie, want
hulle is slegs geskik vir MY Oordeel (Jer. 7:16, 11:14, 14:11-12; 1 Joh 5:16).
Soos Kain, Esau en Judas sal hulle hel toe gestuur word!
Nou spreek EK, YAHUVEH ʼn nuwe Woord oor ʼn ander onderwerp. Wat hierdie salwing
in jou aangewakker het is in gebed het jy seëninge gebid op YAHUSHUA se demon
Stompers. MY geliefde gebedsintersessors wat EK gebruik soos ʼn skild om die
wapens te deflekteer gemik teen die leierskap van die Bediening. YAHUSHUA se
demon Stompers was getoets as lojaal en word vertrou op die voorste linies. O
hoeveel opoffering, hoeveel trane het hulle gestort! Hulle is MY Geliefde YDS en
waarlik sal hulle belonings hulle volg Hemel toe en al hulle gebede is ‘n seën
vir MY en is uit die Hemel gestuur.
Moenie rou wanneer mense die waarhede aanvaar in die Heilige Profesieë en dan
weer terugdraai na die hond se braaksel toe en hulle teen hierdie Heilige
Bediening draai nie terwyl hulle sê, “Dit is geen pret om Heilig te lewe nie en
ek (sou) eerder terugkeer na my sondige weë” (Spreuke 26:11; 2 Petrus 2:22). Nie
almal is geskik om in MY Hemelse Weermag te wees nie.
EK sê vir julle hierdie, weet dat julle weet, EK vertel julle vooruit van vyande
wat julle aanval in ʼn geestelike oorlog hierdie jaar 2008 soos geen ander tot
dusver. Moenie bekommerd wees nie. Deur die NAAM en die BLOED van YAHUSHUA sal
julle wen! Vas, ook nagmaal, en die Jerigo Marse is ʼn wapen wat julle nodig het
nie net vir julself nie maar ook vir ander om die oorwinning te hê. Nagmaal is ʼn
geheime wapen. Gebruik dit vrylik. Moenie stop wat jy weet werk nie.
Onthou MY Geliefdes, werp nie julle pêrels voor swyne nie (Matt 7:6). Die swyne
is diegene wat weier om te luister na waarheid. EK stuur jou uit na ander wat EK
gestuur het wat sal luister en gehoorsaam aan elke Woord in die Heilige
Profesieë wat EK sê. EK, YAHUVEH profeteer hierdie al, al, al, al, die
Profetiese Boodskappe wat EK voortgespreek het uit jou sal nie net in Engels
wees nie maar sal in Samoans wees. En die sterkste salwing [Elisheva], wat jy
ooit geken het het EK op jou gesit in Maui, Hawaii voor ʼn kamer vol getuies. ʼn
Buddis het erken dat Buddah nie kon doen wat hy pas vir JESUS CHRISTUS sien doen
het nie terwyl EK jou gesalf het [Elisheva], en hierdie man genaamd Frank,
terwyl jy gebid het vir die mense in Maui, Hawaii, het Frank sy lewe gegee vir
YAHUSHUA daardie dag en het siele gelei Hemel toe en vertel vir almal YAHUSHUA,
JESUS CHRISTUS kan nie misluk nie!
ʼn Samoaanse pastoor wat sy kerk regeer het met ʼn ystervuis, het jou gehoor
profeteer. En alhoewel hy enige vrou verbied het in sy kerk om te preek, moenie
die dag vergeet toe EK hierdie wonderwerk gestuur het nie terwyl hy jou gevra
het met ʼn nederige gees om te kom en profeteer en preek by sy kerk in Maui,
Hawaii. Jy het uitgereik na die Samoaanse mense waar EK jou uitgestuur het na
daardie Samoaanse pastoor.
Jy was bedroef omdat jy nooit die verwerkliking gesien het om te herder in
daardie Samoaanse kerk, as die eerste vrou toegelaat om so te doen nie, want jy
was in ʼn egskeiding-voogdyskap stryd en moes vertrek.
EK het ʼn Profetiese woord voortgespreek dat jou stem gehoor sal word in die stem
van Samoan. EK het jou uitgestuur sodat New Zealand die waarhede sal hoor wat EK
voortgespreek het in die Heilige Profesieë. Samoane wat luister en YAHUSHUA HA
MASHIACH aanvaar as ALMAGTIGE GOD, HERE en VERLOSSER sal geseënd wees.
EK, YAHUVEH, het dieselfde geprofeteer deur jou mond vir Afrika. Die (Profetiese)
Woorde sal nie net in Afrikaans wees nie. Die Profesieë sal oorgeskryf word deur
vele regoor die wêreld. EK, YAHUVEH, speel met jou vyande en lag vir hulle. Sien
die verwarring van die vyand? Hulle het hierdie sonde oor hulself gebring.
Waarsku EK nie in die Heilige Skrifte, “Raak MY gesalfde nie aan en doen MY
Profete geen leed aan nie” (1 Kronieke 16:22, Psalm 105:15)? Nogtans weier hulle
om te gehoorsaam, in plaas daarvan bespot en hoon dit wat hulle nie eens moeite
doen om jou te vra of te bid tot MY wat hulle nie verstaan nie.
Die vyande hou Amightywind Bedienaars dop in vrees wetende hulle kan hul nie
stilmaak nie. Die vyande hou hulpeloos dop Almightywind Bedieninge floreer en
groei voor hul einste oë. EK hoor hulle komplotte en planne om jou te probeer
vermoei, om bediening op te gee. EK, YAHUVEH, stuur verwarring in die vyande se
kamp en EK sal diegene verdeel wat wetteloosheid voortspreek en hierdie onderrig.
Dit beteken EK, YAHUSHUA waarsku EK het MY skeidings-swaard en EK verdeel
families wat ʼn gevaar is vir MY Heiliges in die spoedig komende dae (Matt
10:34-36)! Die vyande weet nie hoe om jou te keer om die Heilige Profesieë voort
te spreek nie. Die vyande se kamp is gefrustreerd en verslaan terwyl EK
dieselfde Profetiese Woorde oprig in baie verskillende [lande] en hierdie is net
die begin.
EK, YAHUVEH, het baie jare gelede hierdie Bediening gebaar deur [Elisheva]. As
haar lyding nie groot was nie, sou hierdie Bediening nie ʼn groot salwing gehad
het nie, want die dienskneg is nie groter as die meester nie (Joh 13:16; 15:20).
YAHUSHUA is die MEESTER. Die pyn wat sy verduur het, sal niemand ooit weet nie
behalwe EK. Die prys wat sy betaal het sal niemand ooit weet nie behalwe EK.
Selfs die man wat sy haar x-man noem, wat nooit ‘n man was in die Hemel se oë
nie, sou vir haar sê keer-op-keer hy “moes hierdie Bediening stop,” en hy “moes
doen wat satan beplan het om hierdie Bediening te stop.” Hy sou haar tart terwyl
hy haar misbruik en gesê het, “ek het jou gewaarsku om op te hou bedien. Sien
wat jou GOD my laat doen?” Maar EK het daardie bose planne van satan gedwarsboom
terwyl EK haar lewe soveel keer gered het van hierdie bose man wat probeer het
om haar dood te maak.
EK het haar gebede beantwoord. Sy was getoets. En nou het EK bewys wie EK,
YAHUVEH kan vertrou - wie MY sal gehoorsaam as leiers van hierdie Bediening [d.i.
EK vertrou diegene wat MY gehoorsaam]. Waar daar eens een vroue-leier was van
hierdie Bediening wat EK georden en gesalf het, is daar nou leiers van hierdie
Heilige Bediening [AmightyWind leierskap-span] en EK roep hulle.
EK gee ʼn mandaat aan almal wat EK ordineer en salf om Geestelike leiers te wees
in ʼn Bediening: EK vereis julle gehoorsaamheid op alle maniere aan MY, YAHUVEH,
want hierdie is ʼn getuienis hoe lief julle YAHUSHUA HA MASHIACH het. Terwyl
julle HOM gehoorsaam, gehoorsaam en behaag julle MY. (Joh 14:23-24).
Wanneer julle ʼn Jerigo Mars doen en vas het julle dit nodig vir julleself net
soveel as wat julle dit nodig het vir ander. Neem die name van die verworpeling
vyande na MY toe wanneer julle bid en net soos EK vir Joshua gedoen het by
Jerigo, en die mure ineengestort het (Jos 6)! So ook spreek EK hierdie
waarskuwing aan enige iemand wat probeer vernietig wat EK, YAHUVEH voortgebring
het. MY vyande, wat julle vyande is, sal vergruis word onder die geestelike mure
van Jerigo weereens!
Hierdie einste jaar met jul eie ore sal julle sien, sal julle hoor hoe EK
verworpeling sondaars beloon het wat MY Heilige Bediening vervolg het boos
genoem het wat EK, YAHUVEH, goed genoem het! Julle vyande is MY vyande en hulle
haat julle omdat julle die waarheid voortspreek, want hulle verkies die leuens.
Die booswigte val almal aan wat Heilig lewe wat onderrig, “Bekeer, draai weg van
sonde voor jy hel toe gaan!” Die gevaarlikste vyande is diegene wat hulself
Christene noem maar nie is nie (2 Kor 11:12-14). Hulle is van die sinagoge van
satan! (Open 2:9; 3:9)!
Die bose vyande wat satan stuur om jou te teister oefen elke dag hoe om MY,
YAHUVEH, te vertoorn en bespot die Gestorte BLOED van YAHUSHUA jou MASHIACH!
Sommige eis hulle ken MY SEUN en tog ken hulle HOM net met hulle kop en nie met
hulle hart nie. Daar is geen vrees wanneer hulle weet hulle het gesondig en HOM
aanstoot gegee nie. Die begin van wysheid is die vrees om jou SKEPPER aanstoot
te gee! Die Heiliges het Heiliger geword, die bose het boser geword. MY wraak,
MY oordeel het neergekom en sal aanhou neerkom totdat MY woede opgebruik is.
Heilige Bruid julle vra vir MY Oordeel teen homoseksualisme en hierdie
bespotting van dieselfdegeslag-huwelike, die kloning van die mens, die
vermenging van ʼn menslike embrio en ʼn dier. Julle gaan MY Oordeel sien neerkom.
Hou aan om hierdie dinge op te lig na MY toe (1 Tess 5:17). Moenie moeg raak
wanneer julle bid nie (Luk 18:1-8). Marsjeer in Oorwinning en weet dat EK gaan
antwoord terwyl snelle Oordeel sal neerkom op hierdie vyande. Reël vir reël,
gebod op gebod sal julle hierdie dinge sien gebeur.
Wanneer [Elisheva] sou sê, “Daar is nie een persoon wat ons kan vertrou nie. Ons
hou aan om die vals Bruid te ontmoet van YAHUSHUA. Waar is die ware Heilige
Bruid wat weier om te skik met sonde?” Het EK [haar] aanhou sê om te wag, EK sou
die ware Bruid van YAHUSHUA HA MASHIACH bring. Nou het EK, YAHUVEH sommige van
YAHUSHUA se Bruid gebring om sy-aan-sy te woon. Onthou, wanneer EK kyk na een
van YAHUSHUA se Heilige Bruid, sien EK almal van julle terselfdertyd.
Diegene wat YAHUSHUA se demon Stompers Gebedsvegters, die Intersessor
Gebiedsvegters van hierdie Bediening, genoem word julle ken reeds die vertroudes,
hulle bestraf sonde en skik nie met sonde nie en maak ook nie verskoning vir
onbekeerde sondaars wat weier om die sondes van die vlees te beveg nie. YAHUSHUA
se demon Stompers staan vegtend aan jou sy.
YAHUSHUA se demon Stompers is versprei reg oor die wêreld. Jy ken nie eers hulle
name nie maar hulle ken joune en jy het hulle geseën deur die Woorde wat EK,
YAHUVEH, gegee het vir hierdie Bediening. MY kinders ontvang MY woorde van lewe
wat EK voortspreek in die Profesieë en die Profetiese Woorde wat gespreek word
gemeng met geloof in wie YAHUSHUA is, het wortel geskiet en gegroei tot waar
diegene wat geseënd is groei met rasse skrede!
Mense se lewens word verander want wanneer hulle die gesalfde Woorde hoor uit
die Hemel gee hulle Eer aan YAHUSHUA HA MASHIACH. Wanneer jy jou mond oopmaak en
MY toelaat om dit te vul met MY Woorde van Profesie, gee EK vir hulle ʼn Woord
van Lewe wat beloftes daarin het vir hulle. [Elisheva], jy sal diegene ontmoet
wat geseënd was deur die Heilige Profesieë in die Hemel selfs al ontmoet jy
hulle nie op aarde nie. Heilige Profete word vervolg vir YAHUSHUA se NAAM’s
ontwil, so word evangeliste (Joh 15:20). Groot, groot, groot is julle belonings
in die Hemel! (Matt 5:11-12; Lukas 6:22-23).
Een van jou belonings [Elisheva] is al die mense wat ‘n seen is, wat jou
ondersteun op alle maniere en jou help. Evangeliste wat siele bereik help jou om
die mense te lei na YAHUSHUA MESSIAS toe. Mense wat vissers van mense is wat
siele bring na YAHUSHUA HA MASHIACH toe, julle sal beloon word hiervoor in die
Hemel. Weereens, is hierdie belofte nie net vir [Elisheva] nie, maar alle
evangeliste. Julle sal aan hulle voorgestel word in die Hemel, elke siel wat
julle aangeraak en gewaarsku het vir YAHUSHUA HA MASHIACH se Eer alleen. Onthou
wanneer julle HOM verheerlik en HOM dien en HOM liefhet doen julle dit vir die
RUACH HA KODESH en vir MY. Wanneer julle soveel as ʼn beker water gee vir hierdie
Profeet doen julle dit asof vir MY en dit geld vir almal van julle wat EK
YAHUSHUA HA MASHIACH se Bruid noem. (Matt 10:40-42).
EK laat los hierdie Profetiese Woord [Elisheva], op jou geboorte-moeder se
verjaardag 6 Junie. Terwyl sy nou in die hel woon, jy het haar probeer lei na
YAHUSHUA toe en nou laat satan haar nog meer ongekende sielesmart ly omdat sy
gefaal het in haar pogings om jou lewe te neem voordat hierdie Bediening gebore
kon word. Jy sien, EK, YAHUVEH het ʼn doel gehad en MY doel word bereik en ongeag
hoe enige iemand probeer het om jou lewe te neem, en steeds doen, het EK het jou
beskut destyds, en EK, YAHUVEH, beskut, voorsien en beskerm jou nou soos ʼn baba
kuikentjie in die palm van MY hand. Ongeag watter wapen gevorm word teen jou,
het nie net jou lewe nie maar hierdie Bediening oorleef (Jesaja 54:17). En tot
groot ontsteltenis van jou vyande wat diegene haat wat MY gebooie gehoorsaam, is
jy lewendig! En ALEPH & TAV Almightywind RUACH ha KODESH Bedieninge groei steeds
in die Salwing en lewe nie net nie maar floreer! En EK gebruik hierdie Bediening
vir YAHUSHUA HA MASHIACH se Eer om lewens te verander.
So is dit gespreek, so is dit geskryf.
Eerw. Elisheva Eliyahu
6 Junie 2008.
Tot U Eer, ABBA YAHUVEH. Amen! Amen!
* * * * * * * Opmerking van Elisheva:
Weet dat YAHUSHUA jou sal vergewe vir jou sondes en dan moet jy jouself vergewe!
Jy moet bekeer, wegdraai van sonde en glo dat deur YAHUSHUA jy ook die mag het
om sonde te bestraf. Jy bid dat jy deur HOM die mag het om sonde te bestraf. Jy
moet glo dat YAHUSHUA jou vergewe het en dan gaan jy weer vorentoe met ʼn skoon
bladsy. (Ps 51:2-4) “Was my heeltemal van my ongeregtigheid en reinig my van my
sonde. Want ek ken my oortredinge, en my sonde is altyddeur voor my. Teen U
alleen het ek gesondig en gedoen wat verkeerd is in U oë, sodat U regverdig kan
wees as U spreek, rein as U gerig hou”. Elke Profesie is gerugsteunde Skrif. Hier is die Skrifte wat
dit rugsteun:
Deut 32:41: “As EK MY glinsterende swaard skerp gemaak het en MY hand na die
strafgerig gryp, sal EK wraak uitoefen op MY vyande en MY haters vergeld”.
Jesaja 59:19: “Wanneer die vyand inkom, sal die GEES van YAHUVEH ʼn standaard
teen hom oprig”.
1 Kor. 16:22: “As iemand YAHUSHUA HA MASHIACH nie liefhet nie, laat hom ʼn
vervloeking wees! Maranata!” Kom YAHUSHUA! Kom!
1 Kor. 1:27 : “Maar YAHUVEH GOD het die dwase dinge van die wêreld gekies om die
wyses te verwar; en YAHUVEH GOD het die swak dinge van die wêreld gekies om die
dinge wat magtig is te verwar.”
Jer. 7:23-24 : “Maar hierdie saak het EK hulle beveel, naamlik : Luister na MY
stem, dan sal EK vir julle ʼn ELOHIEM wees en julle sal vir MY ʼn volk wees; en
wandel net in die weg wat EK julle beveel, dat dit met julle goed kan gaan.
24 Maar hulle het nie geluister en geen gehoor gegee nie, maar gewandel in wat
hulle in die verharding van hul bose hart beraadslaag het, en hulle het
agteruitgegaan en nie vooruit nie”.
Jer 7:27,28: “Ook moet jy al hierdie woorde aan hulle meedeel maar hulle sal nie
na jou luister nie en jy moet na hulle roep maar hulle sal jou nie antwoord nie.
28 Sê dan vir hulle dit is die nasie wat na die stem van YAHUVEH hulle ELOHIEM
nie geluister het nie en die tugtiging nie aangeneem het nie: die opregtheid het
verdwyn en is uitgeroei uit hulle mond”. Belangrike Skakels:
Op Woensdag aand 3 Februarie 2010, was ʼn seldsame verskynsel gesien van
Vuurballe in die lug wat beweeg het vanaf Noord van Suidelike-Ierland tot Noord
Ierland waar vastende YAHUSHUA demon Stompers Krygers aan beide kante van
Ierland woon. Hierdie was gesien teen sononder op die laaste dag van die 21ste
dag van vas! Vastend op water alleenlik het begin op 14 Januarie vir 10 dae en
die vas het geeïndig 21 dae later op 3 Februarie 2010. YAHUVEH het vir Elisheva
gesê om die YDS se Vaskrygers te laat vas vir 21 dae want dit het 21 dae geneem
vir Daniel om ʼn antwoord te kry op sy gebede.
YAHUVEH is woedend vir die vyande van hierdie Bediening en ABBA YAHUVEH het vir
Elisheva en al die YDS vastende Krygers ʼn teken gegee dat HY wraak sal neem op
al diegene wat hierdie Bediening en Heilige Profeet beswadder het! Dit is in SY
tydsberekening en SY manier wanneer hulle dit die minste verwag. Die ergste
vyande van hierdie Bediening is nie diegene wat uiterlik boos is nie, maar is
diegene wat voorgee om ʼn Christen te wees en bid in die naam van JESUS CHRISTUS!
Hulle haat hierdie Bediening want dit weier om verskonings te maak vir sonde en
sondaars en die boodskappe in al die Profesieë is: bekeer en draai weg van sonde,
moenie lewe soos die duiwel en verwag om Hemel toe te gaan nie. Sy was
allerhande bose name gebrandmerk omdat sy onderrig dat jy die 10 Gebooie moet
gehoorsaam! Sy was ʼn vals Profeet genoem vir die onderrigting dat daar ʼn hel is
om te betaal as jy YAHUVEH nie gehoorsaam nie!
Elisheva Eliyahu en al die YDS Heilige Gebedsintersessors het vir YAHUVEH gebid
om wraak te neem op SY vyande en Elisheva het gebid “Bewys asb dat hierdie vas
nie tevergeefs was nie en dat ABBA YAHUVEH SY oordeel sal neerreën op die vyande!”
YAHUVEH het Elisheva se gebede beantwoord en die teken in die lug gesit met
vuurballe wat baie raar is in Ierland en 100,000 myl per uur trek! Wee die
vyande. Die YDS’e het gevas en gebid dat YAHUVEH se Oordeel moet neerkom, net
soos toe Elia van Ouds geveg het teen die vals Profete van Baäl!
Die RooiSee Wonderwerk Vas het 21 dae geduur en ons het baie wonderwerke sien
voortkom, maar hierdie is heel bo-aan die lys!
Hierdie Profesie was nie vrygestel aan die publiek nie, net 5 mense het dit
gehoor. Ons het gedink dit is ʼn persoonlike Profesie gegee op 6 Junie 2008 en
sommige persoonlike dele is uitgelaat wat nie van enige belang was vir die
publiek nie. Ons mede Bedienaar het hierdie Profesie gevind op 3 Februarie 2010
toe sy vir iets anders gesoek het wat YAHUVEH gespreek het deur Elisheva. In
stede daarvan het sy geweet toe sy hierdie lees dat sy vir Elisheva moes skakel.
Terwyl sy hierdie Woord gelees het het beide sy en Elisheva duidelik gehoor die
salwing daarin het vermeerder en dit moes vrygestel word omdat dit inpas by die
omstandighede wat hulle nou beveg met die vals Profete van Baäl en Jesebel-gees
in diegene wat hulself Christene noem, maar daar is geen Christus in hulle nie!
YAHUVEH het gesê dit is nou tyd om hierdie vry te stel as Profesie 117, want
niks het verander nie. Dit is dieselfde oorlog as in 2008 met die Gees van vals
Profete van Baäl, Fariseers en Jesebel, net ander gesigte wat onder die Oordeel
van YAHUVEH kom! ABBA YAHUVEH het gesê die 21 dae vas het die salwing verhoog en
Oordeel was vasgestel terwyl hierdie met almal gedeel word, veral hardop
uitgespreek sodat die vyande dit kan hoor! Hierdie is nou in proses om gedoen te
word.
Malcom Heap, Linda NewKirk, Jack Barr, Sherry Shriner, Steve Thompson, die lys
van vyande is in YAHUVEH se hande en HY het bewys deur vir Elisheva te wys,
terwyl ander gebid en gevas het, dat sy ook dieselfde mag gegee sal word in
YAHUVEH se tydsberekening as Elia van Ouds toe hy gebid het en ʼn wonderwerk
gegee was op die Berg Karmel en YAHUVEH ʼn teken gestuur het met vuur. So het
YAHUVEH dieselfde gedoen en vir Elisheva Eliyahu ook ʼn teken van vuur gestuur in
die lug!
Dit is nie belangrik die naam waaronder YAHUVEH se demon Stompers Gebedskrygers
in Suid en Noord Ierland woon nie, maar wat belangrik is, is die Vuurballe het
gegaan van Suid Ierland, waar die vas eerste geproklameer was, tot waar hulle
beweer het die meteoriete of Vuur in die Lug geland het in Noord Ierland, waar ʼn
Heilige mede Bedienaar woon en daarop aangedring het om die water-vas langer te
doen as die res van die YDS Heilige Vastende gebedsintersessors.
Gaan voort en spot vyande, maar binnekort sal julle die vuur van YAHUVEH voel
wat julle verteer in SY woede net soos hierdie Vuurballe in die lug! Hierdie
Bediening behoort nie aan ʼn vrou of ʼn man nie, dit dra alleenlik net die name
van die HEILIGE DRIE-EENHEID! Die Profesieë wat julle beswadder is nie uit ʼn
vrou nie maar van YAHUVEH, die Oue van Dae, Ewige HEMELSE VADER, YAHUSHUA HA
MASHIACH, en die Kosbare RUACH HA KODESH wie die HEILIGE GEES is! Ons sal nie
vir julle huil wanneer dit gebeur nie want julle was gewaarsku om op te hou om,
dit wat goed is, boos te noem en nou sal julle maai wat julle gesaai het. In
plaas van treur sal ons wees soos ‘n Deborah van Ouds en jubel omdat YAHUVEH
hierdie Bediening in ere herstel het en SY vyande vernietig het net soos die
vals Profete van Baäl en Jesebel!