Profesie 72
Planeet X

Gegee aan Apostel Elisheva Eliyahu 12 Julie 2003


Hierdie kom uit Profesie 105, YAHUVEH het beveel dat dit op alle Profesieë bygevoeg moet word van nou af:
EK het jou lank gelede gewaarsku [Elisheva] om nie hierdie Bediening na ‘n man of ‘n vrou te vernoem nie selfs nog voordat daar ‘n Bediening was. EK het dit in jou gees geplaas want niks hiervan was deur jou eie toedoen nie, niks hiervan het uit jou mond voortgekom nie. Dit is uit die Mond van YAHUVEH geboorte gegee. Dit is uit die Mond van YAHUSHUA jou MASHIACH geboorte gegee. Dit is uit die Mond van die RUACH HA KODESH jou IMMAYAH geboorte gegee. As dit net deur jou hand was sou dit lankal misluk het. Dit is deur die SHKHINYAH HEERLIKHEID se Wind wat oor hierdie aarde waai, die Heilige Wind van Herlewing, dit is nie deur jou asem nie anders sou dit misluk het (Jesaja 42:8)

In Julie 2010 Het YAHUVEH GOD beveel dat die volgende bygevoeg word voor elke Profesie:

2Kronieke 36:16
“Maar hulle het die boodskappers van ELOHIEM uitgelag, SY Woorde verag en met SY Profete gespot totdat die gramskap van YAHWEH teen SY volk opgekom het, totdat daar geen genesing meer was nie.”

* * * * * * *

[Planeet sal Massa Verwoesting veroorsaak Profetiese Waarskuwing. Is hierdie Planeet X waaroor so baie mense waarsku? Ek weet nie of dit is of nie is nie ook ken ek nie die wetenskaplike inligting nie, maar ek weet wat YAHUVEH vir my gesê het en die salwing het my getref terwyl ek die onderstaande geskryf het.]

Profesie 72

Dwase mens om te dink jy kan wiskunde gebruik om die datum te bereken wat EK, YAHUVEH 'n planeet sal gebruik in MY woede om massa verwoesting te veroorsaak vir My vyande. 'n Woord van profetiese waarskuwing aan die welgestelde en die invloedryke wat dink hulle sal veilig wees in die ondergrondse stede vol van julle skatte opgeberg, delikatesse van kos, ens. Die ondergrondse stede wat julle gebou het en steeds bou sal julle watergrafte wees en julle sal sterf saam met julle skatte van die aarde en EK, YAHUVEH, het daardie oordeel vertraag vir die gebede van die ware gelowiges in YAHUSHUA se Naam, daardie gehoorsames, wat Heilig wandel voor MY sal gespaar word en EK het genade gehad tot dusver terwille van My Kinders wat uitroep vir meer tyd om meer siele te bereik vir die Koninkryk van die Hemel.

Oordeel is vertraag maar nie gestop nie en dit is EK, YAHUVEH alleen wat die datum sal bereken wanneer MY woede die aarde tref. EK, YAHUVEH, het die oordeel vertraag om diegene te oorbluf en te beskaam wat die ondergrondse stede bou net aan hulleself dink bewysende dat EK, YAHUVEH, alleen die Regter is oor wie sal lewe en wie sal sterwe en wie die Hemel sal binnegaan en wie hel toe sal gaan.

Onthou EK, YAHUVEH, stuur MY Apostels en Profete voort om te waarsku voor EK MY woede stuur. Dit is jou keuse of jy luister en gehoorsaam maar weet hierdie, almal sal maai wat hulle gesaai het goeie saad of slegte saad dieselfde.”


EINDE VAN PROFETIESE WAARSKUWING



Gegee aan Elisheva Eliyahu, 12 Julie 2003