Een ding van die Hel is dat dit geen respekteerder van persone is nie. Die rykes
gaan Hel toe, die arme, gaan na die Hel, die Bejaardes gaan na die Hel, tieners
gaan na die Hel! die Jode gaan na die Hel, die nie-Jode gaan na die Hel! selfs
die wat nooit enige iemand seergemaak het, selfs die wat ander help, die wat
vriendelik en vrygewig aan barmhartigheid is, in die wêreld se oë sou ons sê dat
hulle NIE sleg genoeg is om na die Hel te gaan saam met Hitler en die Satan
aanbidders, moordenaars, ens. maar die Bybel sê ALMAL het gesondig en val kort
van die Heerlikheid van God! Almal van ons benodig 'n volmaakte Verlosser en dit
is YAHUSHUA!
Daar is SLEGS een ingangs weg, een deur en dit is YAHUSHUA / Jesus Christus! Dit
maak NIE saak hoe beroemd jy in die wêreld is nie, in die HEL is jy 'n NIEMAND!
Satan het geen gunstelinge nie, hy wil net een ding doen, om soveel moontlik
siele na die HEL toe te vat, om saam met hom tot in alle ewigheid te ly!
Asseblief wees nie een van hierdie baie gesigte nie! Waarsku ander asseblief!
Ouma's, Oupa's, Ma's, Pa's, Susters, Broers, Mans, Vroue, en Kinders(tieners) is
in die HEL! Alle rasse is in die hel. Waarsku HULLE voordat dit te laat is! In
die Hel is daar geen genesing! Jy sterf in siekte en pyn! Indien jy verkies om
HEL toe te gaan nadat jy hierdie gelees het kan ek jou NIE stop nie dis Jou
Keuse!!!! Maar ten minste is jy gewaarsku!
Ons stem saam met die ander bladsy van die Hel, maar ons glo nie dat mense die
vorm van satan kan aanneem nie. Die wurm waarvan die Pastoor praat is dat elkeen
in die Hel sy/haar eie vlamende wurms het, wat uit elke opening van hul liggame
krul vir ewig! Soos Apostel Elisabeth in 'n visioen 'n man in die Hel gesien
het.
Ons kan ons nie eers die marteling indink nie! Die Hel is so verskriklik God die
Vader het 'n groot prys betaal deur Sy Eie Seun YAHUSHUA, te stuur om ons uit
die Hel te hou! YAHUSHUA het ons so lief gehad, dat Hy gewillig die foltering
van die kruisdood gely het, om 'n weg van ontsnapping te voorsien! Indien Hel
nie 'n werklikheid is nie...vra jouself sal GOD die skepper van ALLES die prys
betaal vir 'n plek wat nie bestaan nie? NEE! HY SAL NIE! Hel is werklik! Dit was
geskep NIE vir Mense maar vir die gevalle engele DEMONE en natuurlik SATAN! ANTI
CHRIS, EN VALSE PROFEET!
Ons verwys na die EEN bladsy as 'n skakel, maar ons kan nie sê of ons saamstem
of nie saamstem met alles wat die ander bediening voortspreek nie. Ons los dit
vir die Mense om die waarheid te ontdek en dit korrek te onderskei. Boekmerk
asseblief ons webblad en kom terug.
* * * * * *
Waarskuwing Aan Almal Wat Probleme Wil Veroorsaak
"as Ek my glinsterende swaard skerp gemaak het en my hand na die strafgerig gryp,
sal Ek wraak oefen op my teëstanders en my haters vergelde. "
(Deut 32:41)
En hulle sal die Naam van die Here vrees van die westekant af, en sy heerlikheid
van die opgang van die son af; want Hy sal kom soos ‘n saamgeperste stroom wat
die asem van die HERE aandrywe.
(Jes 59:19)
As iemand die Here Jesus Christus nie liefhet nie, laat hom ‘n vervloeking wees!
Maranáta! (1Kor 16:22)
Dit is 'n KRAGTIGE vers!!!
Anathema beteken oorgee aan die vloek en die vernietiging, aangeklaagd!!
Maranatha beteken ons Here het gekom!!! en uitroep van die naderende GODDELIKE
OORDEEL.
Maar as jy kom om probleme te veroorsaak of om te probeer om die betrokke
bediening en leraars, leed aan te doen, sal dit genoteer word in die hemel.
Wraak is Myne het die Here gesê en Hy sal vergeld. En enige vloeke wat na
hierdie bediening en na die leraars gestuur word, is van geen waarde, en word
nietig, en kragteloos gemaak in die NAAM van YAHUSHUA (Jesus) want die bloed van
YAHUSHUA is teen hulle.
Die Here het gesê, jy moet berou toon en bekeer jou van jou verkeerde weë of jy
sal die vloeke, towerspreuke, betowering, heksery, bose gebede, soos 'n TWEEDE
VEL dra! Dit is die woorde wat aan Apostel Sherrie Elijah gegee is, dat alhoewel
ons, ons vyande moet seën, en daardie nydiges wat ons net gebruik en vervloek.
HY praat nie van geestelike vloeke nie, maar van verbale vloeke (godslasterlik)
en die enigste seëning wat jy sal kry omdat jy die leraar en bediening vloek,
ONS SAL BID DAT JY BEROU SAL KRY EN JOU LEWE VIR JESUS SAL GEE!!
Indien jy gestuur is om die leraar en Bediening te vernietig, herinner ons jou
aan die ONDERGANG en oordeel van jou "Meester" satan op die vasgestelde tyd.
"En die duiwel wat hulle verlei het, is in die poel van vuur en swawel gewerp
waar die dier en die valse profeet is; en hulle sal dag en nag gepynig word tot
in alle ewigheid." (Openbaring 20:10)
Waaskuwing aan alle hekse, towenaars, shamaans, bose medisyne mense, sataniste,
bose kabbaliste, voodoo-priesters, bose rabbi's wat Jode is maar wat is van die
sinagoge van satan (Openbaring 2:9)!, enige iemand wat okkulte beoefen en die
swart kunste, wanneer jy probeer om na Apostel Sherrie Elijah te kom in die
geestelike realm, geen onwelkome gaste word toegelaat in haar huis, gemeente,
geliefdes en vergadering!!!
Indien jy dink die Heilige Gees sal haar nie vertel nie, is jy verkeerd, dit is
alreeds bewys! Want sy het die gesag en die salwing in die Naam van YAHUSHUA
(Jesus) om die geestelike staf te gebruik en die tweesnyende swaard OM JOU
SILWER KOORD TE SNY!! Vir die onskuldiges wat nie weet wat dit beteken nie, jy
hoef nie te vrees nie, maar bose mense weet hulle kan sterf wanneer dit gebeur.
Want hulle gebruik die silwer koord wanneer hulle buite hul liggame reis. Soos
een towernaar haar vertel het, het hy na haar gekom buite sy liggaam, nee jy kan
dit nie doen nie, en sy sê julle is gewaarsku!
Elkeen ken iemand wat gesterf het en nou in die hel is, of iemand wa besi is om
hul besrekings vir die Hel te maak, "Moenie Selfvondaan Wees In Jou Eie
Verlossing Nie". Ter wille van die ongeredde siele, Christene, gebruik die
openlike visioen van die hel, gegee aan apostel Sherrie om te waarsku dat hel
werklik is. Ons almal werk ons eie verlossing uit met vrees en bewing dis al wat
jy doen met die Seun van YAHUVEH, YAHUSHUA.
'n Paar jaar gelede was 'n boek geplubiseer, getitel Anderkant Sterwens Deur
(Beyond Death's Door) deur Dr. Maurice Rawlings. Dr. Rawlings, 'n spesialis in
Interne Geneeskunde en Kardiovaskulere Siekte, het baie mense weer bygebring (geresussiteer)
wat klinies dood was. Dr. Rawlings, 'n selferkende ateïs "het alle godsdiens
beskou as goëlery, en dood niks meer as 'n pynlose uitwissing" Maar toe gebeur
daar iets in 1977 wat 'n dramatiese verandering in die lewe van Dr. Rawlings
bring! Hy het 'n man geresussiteer, angstig en skreeuend — wat afdaal tot in die
vlamme van die hel:
"Elke keer wanneer hy hartklop en asemhaling herwin, het die pasiënt geskreeu "Ek is in die hel!" Hy was vreesbevange en het my gesmeek om hom te help. Ek was doodbang... Toe neem ek 'n egte ontsteltenis op sy gesig waar. Hy het 'n skrikwekkende kyk op sy gesig gehad wat erger gelyk het as die gesigs uitdrukkings gesien by dooies! Die pasiënt het 'n grootske gryns gehad wat gespreek het van suiwer afgryse. Sy pupille was oopgesper en sweet het hom afgetap en hy was bewend - dit het gelyk asof sy hare "orent" was. Toe het nog 'n vreemde ding gebeur Hy't gese: "Verstaan jy nie? Ek is in die hel...Moenie dat ek teruggaan na die hel!!! Die man was ernstig, en uiteindelik het dit tot my deurgedring dat hy werklik in die moeilikheid was. Hy was paniekbevange soos ek nog nooit vantevore gesien het nie." (Maurice Rawlings, Beyond Death's Door, (Thomas Nelson Inc., 1979) p. 3).