Ring Maiden – Die Betekenis


Omtrent ‘n dekade gelede, het Profeet Elisabeth Elijah geweier om AmightyWind bedieninge uit te koop en om die boodskap van die Gedenkmaal van die Lam neer te lê vir ‘n winsgewende aanbod van ‘n bekende bediening [LINKS COMING…].

Sy het geweier om ‘n kompronie aan te gaan met satan.

Omtrent ‘n halwe jaar later, het sy gehoor YAHUVEH sê vir die eerste keer, “Jy is MY Ring-maiden” in die middernagtelike uur tussen 4 en 5 April—dit was gedurende die Pasga seisoen, en die nag direk daarna was Profeet Elisabeth se verjaarsdag.

Van toe af, het YAH hierdie term verskeie kere gebruik in the Profesieë. Maar wat beteken dit? Dit is ‘n geestelike rol. Hier is net ‘n kort opsomming van sommige van dit wat ons verstaan so ver, ‘n uitreksel van “Secrets of the HOLY SPIRIT (RUACH HA KODESH) 2de uitgawe:

“Ringmaiden” is ‘n unieke term wat YAH geskep het wat die profetiese rol beskryf uniek aan Apostel & Profeet Elisabeth.

Eerstens, die Engelse word “ring” het verskeie betekenisse wat YAH soms gelyktydig gebruik as ‘n woordspeling, maar wat dikwels verloor word in ‘n vertaling:

1. ‘n klank, soos die lui (“ring”) van die klok , foon of alarm,

“[Die Bruid] sal wakker word van hierdie Roep wat ek sal voortlui (“ring”) van hierdie “Ringmaiden” van MY” (Profesie 76). “Jy hoor MY lui (“ring”) en jy het MY geroep geantwoord” (Profesie 119);

2. ‘n band of sirkel,

“EK praat nou deur hierdie “Ringmaiden” van MY, wie bepaal is om die Profeet van die nasies te wees, sodat hierdie waarskuwing sal rondom lui (“ring around”) [klank en/of sirkel /rond sirkuleer] hierdie wêreld (Profesie 79, EK, YAHUVEH, Sê, “Mense Julle Mis die Punt!” Sabbat Profesie);

3. ‘n vinger ornament, net soos

  • ‘n trouring, “MY Ringmaiden Elisabeth dra alreeds ‘n geestelike trou’ring’.’Sy sal weet vir wie ek hierdie ‘ringe’ gegee het. Elkeen van my Bruid sal ‘n unieke trou’ring’ dra, wat ‘n refleksie is van die prys wat hulle betaal het om my Bruid te kon word. Geen twee ‘ringe’ sal dieselfde wees nie.” (Profesie 76)
  • of ‘n seëlring (Gen 41:39-44; Est 8:2), wat gebruik was in die tye van ouds as ‘n koning se persoonlike seël bv die persoon wat die unieke seëlring gedra het, het die Koning se outoriteit, spesifiek met betrekking tot dokumente en boodskappe het geseël met die embleem of helmteken van koninglikes wat ingepers was deur die gebruik op klei of waks ens (Op 5:1) as ‘n teken van verifikasie. YAH gebruik SY “Ring-maiden” as ‘n tipe seëlring (Hag 2:21-23). [Sien Profesie uitreksel onderaan.]

“Ring-maiden,” in Engels, is ook herinnerend van terme gebruik as bywoners van ‘n troue optog en partytjie, net soos “Ring-bearer.” In die moderne Westerlike troues, is dit gewoontlik ‘n jong seun, maar in tye van ouds was hierdie rol meer soos ‘n “Best Man” gewees. Eweneens “Ring-maiden” verskyn ook as die rol soortgelyk aan vandag se “Maid of Honor.” In die Antieke Joodse troue, is al hierdie eenvoudig genoem shushvinim (Aramees vir vriende bv van die Bruidegom, soos Johannes dit beskryf Jn 3:29).

Die taak vir die aankondiging van die Buidegom se koms aan die Bruid (Mat 25:6) behoort aan een van hierdie—as “Ring-maiden”, spesifiek soos beskryf in Profesie 76, Elisabeth se rol is om te help met die voorbereiding van die troue, spesifiek met betrekking tot die voorbereiding van die Bruid (alhoewel sy ook deel is van die Bruid), trou uitnodigings (verkondig die Evangelie van YAHUSHUA), aankondiging van die seremonie se begin en optree as ‘n getuie. Sy help ook administreer voor en tydens die seremonie.

Buiten al hierdie, het YAH “Ring-maiden” meer betekenis gegee, net soos beskryf in hierdie Profetiese Woord (Asiatiese Vonk sal ‘n HEILIGE GESALFDE WILDE VUUR word!):

Die naam “Ringmaiden” het meer definisie—dit kan nie gedefinieer word met ‘n paar woorde nie.

Een een van die seëninge wat EK jou gegee HET as MY “Ringmaiden”, is om die Goeie Nuus te verkondig: die goeie nuus [van die Evangelie, maar ook goeie nuus] in die vorm van uitnodigings en troues, van geboortes, van aanmoediging, van oorwinning !

En hierdie is maar net ‘n paar…